Thu
Thu
Thu
Thu

Prince Albert, Western Cape

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Leeu Gamka, Western Cape

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Klaarstroom, Western Cape

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Thursday°C

Important numbers

Police023 541 8000
Ambulance10177
Fire084 279 6430
Traffic023 541 1320
Refuse023 541 1320
Electricity023 541 1320
Hospital023 5411300
Thusong023 541 426
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Prince Albert, Western Cape
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Leeu Gamka, Western Cape
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Klaarstroom, Western Cape
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 023 541 8000
Ambulance 10177
Fire 084 279 6430
Traffic 023 541 1320
Refuse 023 541 1320
Electricity 023 541 1320
Hospital 023 5411300
Thusong 023 541 426

MANAGER: INCOME

Closing Date: 20 December 2021
Salary: 

Skriftelike aansoeke op die voorgeskrewe aansoekvorm, word hiermee ingewag van persone wat oor die nodige kwalifikasies en ondervinding beskik vir aanstelling as: BESTUURDER: INKOMSTE

 

MIMUMUM VEREISTES

 

-           Nasionale Diplima Rekeningkunde Graad of gelykwaardige Finansiële Rekeningkundige Kwalifikasie (NQF 6)

-           Minimum bevoedgheid kwalifikasie vir finansiële amptenare soos voorgeskryf interme van die Munisipale Finansiële Bestuurswet, soos gepubliseer in Staatskoerant No 29967 van Junie 2007 per Kennisgewing No. 493.

-           Rekenaargeletterdheid (Ms Office, Ms Excel & Promun System)

-           Kode B/EB-Rybewys

-           Deeglike Kennis van Plaaslike Regering en relevante wetgewing en prosedures

-           Vermoë om te kommunikeer in twee amptelike tale van Afrikaans, Engels of Xhosa soos van       toepassing in die Wes-Kaap Provinsie.

-           Goeie interpersoonlike, kommunikasie en konflik bestuur vaardighede 

 

ONDERVINDING

 

-           Ten minste 5 jaar toepaslike onderving in ‘n soortgelyke omgeweging, waarvan 3 jaar op ‘n middel

              bestuursvlak posisie moet wees.

  • Ten minste 3 jaar in ‘n finansiële dienste direktoraat in plaaslike regering.

 

PLIGTE

 

  • Effektiewe Bestuur en beheer Inkomste deur die nakoming en toepassing van wetgewing, interne beleide en finansiële administratiewe prosedures.
  • Verseker effektiewe finansiële administrasie, beheer, prestasie en uitvoering van die volgende

             dissiplines;

-           Belasting en Dienste Heffings

-           Gekonsolideerde Rekening en Water en Eletrisiteit Meterlesing.

-           Kassiere en Klientediens

-           Eiendoms waardasies, insluitend algemene en aanvullende waardasies.

-           Ontvangste, Debiteure Kontrole en deurlopende monitering van uitstaande debiteure

-           Rapporteer aan Hoof Finansiële Beampte en Raad rakende die funksionering van die afdeling

             insluitend die implementering en bestuur van beleide, onderandere,

  •  
  •  
  •  

-            Kommunikasie, skakeling met publiek en belange groepe en hantering van klagtes

-            Korrespondensie, Interpretering van finansiële data en opstel van maand verslae.

-            Toesighouding, Personeelbestuur insluitende die monitering en assering van prestasiebestuur.

-           Departementele Begrotingbestuur

 

SALARIS:           T14  - R 403 135.32 PER JAAR (R 33 594.61 PER MAAND)

Benewens gemelde salaris, bied die Raad sy permanente werknemers die volgende byvoordele:    Pensioen- en mediesefonds bydraes, behuisingsubsidie, ruim verlof  en siekteverlof en ‘n dertiende tjek na 12 maande diens. 

 

STATUS VAN POS:      PERMANENTE POS

 

SLUITINGSDATUM:      MAANDAG, 20 DESEMBER 2021 OM 16H00

APPLICATION FORM (206.03KB) MANAGER: INCOME (127.91KB) Last published 30 November 2021