Notice is hereby given that a public participation meeting will be held on the Municipality's Electricity Cost of Supply (COS) for the 2026/2027 financial year on Thursday, 19 February 2026. //
Kennis word hiermee gegee dat 'n publieke deelnamevergadering gehou sal word op Donderdag, 19 Februarie 2026, rakende die munisipaliteit se elektriesiteitskoste van voorsieningsstudie (KVV) vir die 2026/2027 finansiële jaar.