Alhoewel dit nie 'n kernfunksie is nie, ondersteun die Munisipaliteit opkomende en bestaansboere deur die verhuring van munisipale meentgrond en grond soos die Treintjiesrivier-plaas.
Kontakte
Munisipale Bestuurder
Adv Thys Giliomee
Tel: (023) 5411036
E-pos: rekords@pamun.gov.za